Die Jahoe-projek is ‘n letterlike vertaling van die Hebreeuse Bybel (Ou Testament). Ons begin met die J-tekste van die Pentateug, ‘n groep tekste wat almal ‘n gemene skrywer (of groep skrywers) het. In diĆ© tekste word daar na God as Jahoe verwys. Dit vertel hoe Jahoe die aarde geskep het, hoe hy met die mensdom stry gekry en hoe daar uiteindelik (soortvan) ‘n skietstilstand tot stand gekom het.
As jy ‘n bydrae wil lewer, kan jy kommentaar by enige van die inskrywings los, of ‘n e-pos na saligerus@yahoo.com stuur. Die Jahoe-projek is ‘n werk in wording en word gedurig aangepas.
Wie het dit geskryf (Hebreeuse Bybel / al die boeke)?
Comment deur Roer — Augustus 16, 2008 @ 10:47 vm